Anker Trust & SpesAngel Boerdery

Anker Trust (Sarah Scholtz) and SpesAngel Boerdery (Debri van Dyk)

 

‘n Eenvormige groep dragtige verse (7mnde), gesamentlik aangebied deur Anker Trust (Sarah Scholtz) en SpesAngel Boerdery (Debri van Dyk). Verse is dragtig van ons staatmaker verse-bul LEO 110043 van Molopo Bonsmaras. Diere se pelvisgrootte is deur ‘n veearts ondersoek voordat hulle by die bul geplaas is. Verse van die veld, vir die veld! Sarah Scholtz Werner Van Dyk Molopo Bonsmara Proveld Bonsmara.

Word aangebied op Proveld veiling 10 Feburarie 2021.