<previous next> play stop

Slideshow image


Since your web browser does not support JavaScript, here is a non-JavaScript version of the image slideshow:

slideshow image
Die Knersvlakte-Citrusdal lê nou om die draai


slideshow image
Die 12 Proveld bulle en 60 verse strek bene op Ben Smit se plaas na die lang trek vanaf Vryburg.


slideshow image
'n Groepie van die Provelders in die Sederberge op die plaas Bo-Bergvlei van Ben Smit, die voorsitter van die Weskaap Bonsmara Klub


slideshow image
Wessel en Ben in gesprek. Ben sê omdat hy 'n oggend-mens is en omdat 'n man warm kry as hy "gewoel" het, sal jy hom nie sommer in 'n baadjie vang nie. 'n Mens wonder nou wat so lank is soos hy beduie.


slideshow image
Ben wys die groep sy rooibostee plantjies


slideshow image
Toe is dit na Stef se aartappelplaas om na sy Bonsmaras te kyk.


slideshow image
Die groep was net so beïndruk met sy aartappeluithaal toerusting


slideshow image
En met Stef se sorteer en verpakkings aanleg


slideshow image
Ons gaan kyk na Bennie Visser se mooi beeste.


slideshow image
En ons kyk ook na Bennie se voerkraal


slideshow image
Nou oppad na Gert Louw om sy Bonsmaras te sien.


slideshow image
Veilingsdag....., dit was bibberend koud. Tot die bulle het 'n bietjie ge-lepellê


slideshow image
Die Proveld-boodskap word uitgedra in die Weskaap


slideshow image
Laaste voorbereidings voor die mini-boeredag begin


slideshow image
Ewie Coetzee praat oor voeding


slideshow image
Marius lig die Kaapenaars in oor Proveld


slideshow image
Hannes bespreek 'n bul tydens die boeredag


slideshow image
Hannes bespreek "die visuele evaluering van 'n vleisras bul"


slideshow image
Johan bespreek twee van Ben se verse tydens die boeredag


slideshow image
Voor die veiling. Die beeste is in hulle krale en kopers kyk hulle deur


slideshow image
Voor die veiling. Die beeste is in hulle krale en kopers kyk hulle deur


slideshow image
Ben het hierdie vers van Proveld ontvang as blyk van waardeering vir sy moeite


slideshow image
En nou die lang pad huistoe na 'n lekker en interessante effêre....