Wen op die veld!

Die Proveld Bonsmara groep is ‘n groep toegewyde Bonsmara-stoettelers uit die Vryburg-distrik wat hul stoetbulle in ‘n gesamentlike veldtoets toets onder toestande soortgelyk aan dié waaronder van vroulike diere verwag word om te produseer en te reproduseer.

Opkomende veiling

Ons perfekte stelsel

Veiling uitslae

Proveld Lede

Marius Ferreira
Tel: 082 564 2581
Johan Dormehl
Tel: 083 235 9463
Aubrey Niehaus
Tel: 083 336 8315
Wynand Bester
Tel: 072 203 4668
Freddie Scheepers
Tel: 082 452 1512